Wat n reuse sukses. Dit was vir my opvallend hoe die DJ Farmer produk deur meer jagters en potentiele plaaskopers verstaan was. Sedert die loots van DJ Farmer ‘n jaar gelede is ek bly dat ons bemarking van ons produk suksesvol is en dat Mede-eienaarskap reeds ‘n industrie vormer is en gaan bly. Vir plaaskopers,  gaan mede-eienaarskap ‘n opsie wees om van te kies tesame met vol eienaarskap.

 

Ek onthou met DJ Syndico (Mede-eienaarskap in vakansie huise) en DJ Offshore (mede-eienaarskap in buitelandse eiendomsbeleggings) was dit presies dieselfde. Dit neem ‘n jaar lange bemarking van ‘n konsep om dit suksesvol van die grond af te kry en aan die mark te verduidelik. Hierdie jaar het DJ Farmer se mede-eienaarskap in ‘n Jag en Wildteelplaas my verwagtinge oorskry.

 

Ons sien uit na die toekoms saam alle jagters en plaaseienaars.

 

Fredere de Jager

Besturende Direkteur van die DJ Groep maatskappye


 
 
 
   
Die DJ Farmer Bemarkingspan  
DJ Syndico Contact Details